“Op ‘n stukkie van Palmietfontein, in Wes-Trasnvaal verdwaal,
het gister, of ‘n eeu gelede, daar waar ou verslete Wilgers
gedweë uit die vlei verdwyn,
wit voëlstrepe oor die groen van klawerlande uit die blou geskyn.”

Cas de Villiers ontbloot temas van die menslike natuur en ondervindings in hierdie digbundel. Sy gedigte praat oor vreugde, nostalgie, woede, verlange, frustrasie en spirituele groei. 
Met teer emosies en ‘n delikate digkuns, vertel die digter van die vele aspekte van alledaagse lewe. Met gedigte in beide Engels en Afrikaans, is Ritme Sonder Rede ‘n ware weerspieëling van die kontemporêre Suid-Afrikaner. 

***

In this collection of poetry, Cas de Villiers explores diverse themes of human nature and experience. Poems deal with excitement, nostalgia, happiness, anger, longing, frustration, spiritual growth and contentment, to name but a few.
With a tender play on emotions and a delicate craft, the author skilfully negotiates the varying aspects of life. With poems in both English and Afrikaans, Ritme Sonder Rede is a true reflection of the contemporary South African poet, and more than that, the contemporary South African.

***

Ritme Sonder Rede is nou beskikbaar in boekwinkels asook as ‘n eboek. Jy kan ook die boek teen R170 direk van die uitgewer bestel deur ‘n epos na info@foxandraven.co.za te stuur.

Ritme Sonder Rede is available from selected bookstores and as an ebook. You can also order it directly from the publisher for R170 by sending a mail to info@foxandraven.co.za.

  • Filed under: BOOKS, Front Display